
"Die klag is moord. n̕ Geraamte van n̕ kind is in Geelboskloof gevind. Die nadoodse ondersoek toon n̕ gesplete verhemelte aan... Nog n̕ treffer van Dalene Matthee, wat internasionaal roem verwerf het met haar Bos-boeke. Dié verhaal speel hom af in die bergwêreld van die Rôeveld met vier vroue in die hoofrol. n̕ Onweerstaanbare storie oor n̕ raaiselagtige moord en die raaisel van vrouwees."
Entre na sua conta e seja a primeira pessoa a avaliar.
Links de busca por ISBN ou título. O Trapiche não vende livros.